“My Kind is Anders…”
’n Oggend vir mammas wie se kinders anders is –
’n Geleentheid om saam te huil, saam te hoop, saam te groei.
Hierdie oggend is vir die mamma wat al haar oë uitgehuil het…
Vir die mamma wat gevra het “Hoekom is my kind nie soos die ander nie?”
Vir die mamma wat moeg is om te probeer.
Vir die mamma wat weet haar kind is anders — maar ook wonderlik uniek.
’n Reis van ouerskap word ’n reis van geloof wanneer ons kinders anders is.
Kom vind ‘n gemeenskap waar ander mammas ook hierdie pad stap.
Daar wag op jou ’n ruimte waar jy mag wees wie jy is.
’n Ruimte van verstaan en vertroosting.
’n Ruimte waar ons saam erken:
“My kind het nie fixing nodig nie… ek het.”
“My kind is nie minder nie — hy/sy is ‘n wonderwerk.”
Saam kan ons ’n gemeenskap begin om mekaar te ondersteun — ons is nie alleen nie.
Laat hierdie oggend die begin wees van iets groter:
’n Netwerk van mammas wat mekaar dra, aanmoedig en aan geloof vashou.
Laat ons saam stilraak, saam leer, en saam bid vir ’n wêreld wat sal begin sien soos God sien.
VIR ALLE:
Mammas,
Oumas,
Tannies
en Vriendinne
Genoegsame parkeerplek
Toeganklik met rolstoel