Visfees is een van die grootste feeste in Namibia, dit bestaan al 23 jaar!!! Hierdie jaar is dit grootter en beter met 'n verskeidenheid van stalletjies, groot kunstenaars van Suid-Afrika en Namibia en klomp lekker aktiwiteite vir die kinders. Die fees help om ons dorpie weer 'n hupstoot te gee tot in Desember so kom geniet dit saam met ons die 22ste en 23ste Augustus, kan nie wag om almal weer te sien nie!!!!
Almal is welkom
Parkering op eie risiko
Onwettige gebruikmiddels
Wapens of enige vuurwerke
Alkohol (Daar is klomp opsies by die fees)
Diere
Kos (Daar is klomp opsies by die fees)
Warm ding
Ekstra kombersie
'n Leë Koelerboksie (dit sal oopgemaak word by die hêk)
'n Vol beursie
'n Lekker houding