Kampdorp - Glamping Tent (2 persone per tent)
R7000.00
Belangrik om te weet
- Slegs 18–22 jariges word toegelaat.
- Jy moet ’n Matriekbaai-weekkaartjie hê om in die Kampdorp te kan bly
- Een persoon mag alleen in ’n tent bly, maar die kaartjie se prys bly dieselfde
Elke tent sluit die volgende in:
- 2 x staalbeddens
- 2 x matrasse
- 2 x kussings
- 2 x stelle beddegoed
- 1 x tafel
- 1 x multiplug
- 1 x liggie
- 2 x stoele
** Kos is nie ingesluit nie, maar beskikbaar by kampdorp.
-------------------------------------------------------------------------------------------
Volle terugbetaling van jou Kampdorp kaartjie is beskikbaar tot en met 31 Julie 2026 . Na hierdie datum is geen terugbetaling moontlik nie. (Terugbetaling sluit nie aanlynfooie by nie)
Vrywaringsvorms en huisreëls:
Alle vrywaringsvorms en huisreëls sal ná 31 Julie 2026 aan gaste gestuur word om te teken.
’n Terugbetaalbare deposito van R3 000.00 per kaartjie is betaalbaar voor einde van Augustus 2026. Die deposito sal binne 10 dae ná die event terugbetaal word, as daar geen skade was nie.