.png)
.png)
WINGMEN is ’n mannebediening gebou op die eenvoudige, maar diep waarheid dat genade altyd vóór
prestasie kom. Dit is nie ’n plek vir volmaakte mans nie, maar ’n tuiste vir ware mans, mans met vrae,
wonde, 'struikelblokke en hoop. Mans wat weet hulle kan nie alleen die pad stap nie.
WINGMEN is nie ’n organisasie of denominasie nie, maar ’n roeping wat uitsluitlik aan Jesus Christus
behoort. Daar is geen agendas, debatte of politieke standpunte nie, slegs die agenda van
die Koninkryk van God: liefde, waarheid, diens, genade en gehoorsaamheid aan Hom alleen.
GOD ONTMOET JOU OP DIE PLEK WAAR JY IS, SY GENADE IS VIR JOU GENOEG.
Wingmen Manne Konferensie is n dag vol van sprekers, sangers, lof prys, musiek,
kos stalletjies, en veilige speel area vir die kinders!
Hekke Open 05:00 Saterdag oggend, 3 Oktober.
ALLE OUDERDOM KINDERS MOET GELDIGE KAARTJIE HE.
Alle Ouderdom kinders benodige n geldige kaartjie vir die dag
Geen kos, drank , verversings of koelsakke word toe gelaat nie.